Jaco Strydom: geduld bly 'n vrug van die Gees

Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geduld bly ‘n vrug van die Gees.”
19 Mar 2024 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Planteryk

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor die wonder van die…
16 Jun 1AM 6 min

Jaco Strydom - Meer as net offers

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Meer as net offers”
16 Jun 1AM 1 min

Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies

Stel jou voor jy sit in 'n vol klaskamer… en hoor net stilte. Vir duisende Suid-Afrikaanse kinders met gehoorverlies is dít die werklikheid van elke dag. Charles van Onselen gesels met Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies — 'n besondere organisasie wat lewens letterlik verander deur kinders…
8 Jun 2AM 5 min

Theo Swanepoel hardloop hard

Janine van Niekerk gesels met Theo Swanepoel oor sy liedjie "Hardloop", en ons leer die mens ken agter die entrepreneur volger van Jesus.
11 Jun 2AM 20 min