Janine van Niekerk gesels met Brendon en Chrizaan Grové oor hulle nuwe liedjie – Identiteit. Ons wil uitvind wie hulle is en hoekom hierdie konsep op hulle harte is.
7 Mar 2024 1AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor die wonder van die…
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Meer as net offers”
Stel jou voor jy sit in 'n vol klaskamer… en hoor net stilte. Vir duisende Suid-Afrikaanse kinders met gehoorverlies is dít die werklikheid van elke dag. Charles van Onselen gesels met Erika Basson van die Stigting vir Kinders met Gehoorverlies — 'n besondere organisasie wat lewens letterlik verander deur kinders…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.