Esmarie Robbertse: Potato Foundation

Loading player...
Die Potato Foundation is 'n nie-winsgewende organisasie wat op verwaarloosde kinders in die samelewing fokus. Die Stigting het 'n projek genaamd "Run with Purpose" begin om tweedehandse hardloopskoene vir die leerders by Vastfontein Batho Pele Skool in te samel. Ons gesels met Esmarie Robbertse van die Potato Foundation om meer hieroor uit te vind.
20 Feb 2024 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min