Sonpark Mark keer terug

Loading player...
Die hoogs gewilde en suksesvolle Sonpark Mark maak hierdie Sondag sy terugkeer na Mbombela. Die organiseerder, Koos Schoonraad, vertel na watter uitstallers markgangers alles kan uitsien.
8 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min