Registreer die naweek om te stem

Loading player...
Almal wat kan praat het ʼn beroep gedoen op alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners om die naweek in groot getalle te gaan registreer vir vanjaar se algemene verkiesing. Minstens 27-miljoen mense het tot dusver geregistreer om te stem. Monique Bornman van die VF+ gesels met Sonop Ontbyt oor die noodsaaklikheid daarvan jou stem uit te bring.
2 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min