Pits Paints stel Tool Hub bekend

Loading player...
Pits Paints verskaf al jare ook gereedskap, en het verlede jaar Tool Hub bekendgestel. Dit is 'n winkel in 'n winkel, verduidelik Herman Bornman oor sy hoogs kompeterend geprysde aanbiedinge.
1 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min