Netelige kwessie van rooivleisuitvoere

Loading player...
Prof Frikkie Maré bespreek die netelige kwessie van rooivleisuitvoere vanuit Suid-Afrika na ander lande toe.
22 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Eerste kleinhandel-akademie vir landbou gestig in Bloemfontein

Die Peritum Kleinhandelsakademie, ‘n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf,het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder,Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut se Belinda Louw oor hul nuwe kwalifikasie.
8 Sep 11PM 3 min