Topmatrieks: Mayara Mabote skitter vir Penryn

Loading player...
Van Penryn College se toppresterende matrieks van 2023 het vanoggend in die ateljee kom gesels. Hoof, Michael Eisen, het vir Mayara Mabote, Mpumi Buthelezi en Cilliers Badenhorst vergesel. Die skool het 'n slaagsyfer van 100% en Mayara het sewe onderskeidings. Sy is ook in die top 1% van kandidate landwyd in besigheidstudies en Portugees tweede addisionele taal.
19 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min