Hoekom Regverdige Handel in Toerisme?

Loading player...
Regverdige Handel in Toerisme-sertifikasie is onlangs aan Ghost Mountain Inn in KwaZulu-Natal toegeken. Bea Mtetwa gesels met Charles oor die voordele daarvan vir toerisme-aanloklikhede en hoe dit al hoe belangriker word vir die toekoms.
20 Dec 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min