Grafte en begrafnisse op plase

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is 'n bekende regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag die onderwerp van grafte en begrafnisse op plase en die regte van eienaars en persone wat op die plaas bly en/of werk. Daar is verskeie wetgewings wat hierdie prosesse reguleer en Moolman verduidelik volledig hoe rolspelers dit moet hanteer.
3 Dec 2023 10PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes