PM berig oor kommunale boere wie se data versamel word deur die Nasionale Wolkwekersvereniging

Loading player...
Die Nasionale Wolkwekersvereniging het met ‘n projek afgeskop wat noodsaaklike data van vee verskaf. Geboortes, gewig en ander inligting word ingespan om selfs ooiproduktiwiteit te meet en sodoende ondersteuning te verleen aan kommunale boere.
1 Dec 2023 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes