Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariette Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap.
Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Gee jouself as ‘n lewende offer” uit Rom 12:1
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.