PM gesels met die organiseerder van die Skaap- en Beesboer van die Jaar-Galafunksie

Loading player...
Kenneth Crampton is die Nasionale Bemarkingsbestuurder van Voermol in Durban en hoofborge van die jaarlikse Skaap- en Beesboer-kompetisie van Suid-Afrika. Crampton verduidelik die positiewe impak van die kompetisie op mede-boere, asook die voorbeeld wat dit stel op opkomende boere en nuwe toetreders tot die bedryf. Crampton gee verder sy indrukke oor die waarde van die kompetisie as geheel.
23 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes