Hans-Jurie Moolman gesels oor die vergoeding van grondeise op ‘n plaas

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is 'n regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag die vergoeding van eise op plase. Hy verduidelik die werkswyse hiervan en wat die gevolge is wanneer ‘n grondeis toegestaan is en die Staat die grond wil aankoop en die huidige eienaar moet vergoed. Die Staat kan ook alternatiewe grond aan eisers toeken. Die historiese toekenning en bepaling van vergoeding word breedvoerig verduidelik.
20 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes