Prof. Frikkie Maré gesels vandag oor die redes vir die lae vleispryse

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor redes vir die lae vleispryse. Skaap- en beespryse is, soos in ander wêrelddele heelwat laer as vorige jare. Australiese pryse het veral sterk afgeneem. Redes vir Suid-Afrika se lae pryse is hoofsaaklik as gevolg die ekonomiese verval, droogtes en ander redes soos onwettige slagtings. Daar is ook ‘n laer vraag na vleis, hoewel Maré ook onakkurate data as ‘n rede voorhou.
14 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes