Hans-Jurie Moolman gesels oor die wettigheid van grondeise op ‘n plaas

Loading player...
Hans-Jurie Moolman is 'n regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag die wettigheid van grondeise op ‘n plaas. Moolman verduidelik volledig hoe grondeise werk en hoe ‘n grondeienaar kan bepaal of dit wettige eise is aldan nie. Hy verduidelik verder die wetlike aspekte van hoe die eise ingestel word, totdat ‘n finale hofbevel daaroor beslis word.
13 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes