PM gesels met ‘n landbouer van Douglas, Mark Southey, oor die plaaslike skool se geldinsamelingsprojek

Loading player...
Mark Southey is ‘n landbouer in Douglas in die Noord-Kaap. Southey is tans die voorsitter van die plaaslike skool se beheerliggaam. Hy verduidelik hoe landbouers ingekoop het in ‘n visie om die skool uit te bou. Hy verduidelik dat landbou krities is vir die dorp en die skool se voortbestaan. Southey vertel van ‘n groot geestelike herlewing wat tans in die gemeenskap plaasvind en hoe dit die landbou- en ander sektore saambind.
9 Nov 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes