
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Graanprodukte is onder druk, maar beide wit- en geelmieliespotpryse het gedaal hierdie week. Sojapryse week-op-week, het weer effens gestyg hierdie week, grootliks as gevolg van die droogte in Brasilië. Koringspotprys het weer gedaal, terwyl sorghumpryse ook effens gedaal het. Lusernpryse het ook gedaal.