Eeu gevier sedert trein toeriste na wildtuin bring

Loading player...
Dit is vandag 10 jaar sedert toeriste vir die eerste keer die Krugerwildtuin per trein kon besoek. Charles vind meer uit by Judiet Barnes, die bemarkingsbestuurder van Kruger Shalati.
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min