Gesondheidsake: Hartenbos Apteek - Pyn, Pynstillers en kodien medikasie - 25 Oktober 2023

Loading player...
In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda met elkeen wat daagliks met pyn geteister word en kodien-bevattende medikasie gebruik.
Almal - die medici as opsigters, en die kliënt of pasiënt as verbruiker, moet met verantwoordelikheid na Kodein-bevattende pynpille en verkoue-medikasie omsien, sodat die voorreg om dit in Suid-Afrika sonder ‘n voorskrif oor die toonbank te kan bekom, behou kan word. Gebruik eerder multi-model pynstillers en hoe dit teen die regte konstante dosering kan verhoed dat onnodige Kodein gebruik word.
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min

Gesondheidsake: 🌿Oud word is nie ’n siekte nie 🌿 - 28 Januarie 2026

In vandag se Gesondheidsake-gesprek gesels Gerda oor hoekom ligter slaap, ’n bietjie meer onvasheid op jou voete en liggaamspyne deel kan wees van die normale en natuurlike verouderingsproses – en hoekom dit nie noodwendig siekte beteken nie. 👉 Ons kyk ook na algemene bekommernisse soos cholesterol en bloeddruk by ouer…
28 Jan 15 min

Gesondheidsake: “Death starts in our legs” 🦵🦴 24 Desember 2025

🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: 🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer 🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30 🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou…
31 Dec 2025 14 min