Reef 10's dubbeld so groot vanjaar

Loading player...
Dit is die naweek weer tyd vir Reef 10's by Hoërskool Rob Ferreira en vanjaar is die deelnemers amper dubbeld soveel as in 2022.
Charles Gates van die skool en Pieter Rademeyer van Witrivier-rugbyklub gesels met die Verkas-span oor hierdie fees van rugby, hokkie, netbal, krieket en vanjaar ook hardloop.
25 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min