Mulders vier 55 jaar van getroude lewe

Loading player...
Elreza en Shai Mulder van Back to the Bible Mission in Barberton het Vrydag hul 55ste huweliksherdenking gevier. Hulle gesels met Amanda oor dié avontuur.
24 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min