Mathews Phosa beplan marathon vir welsynsorganisasies

Loading player...
Dr. Mathews Phosa het beplan om 'n marathon te reël ten einde fondse in te samel vir organisasies wat mense help. Hy sê daar is soveel probleme in die Suid-Afrikaanse samelewing en dat nie-winsgewende organisasies wat die probleme aanspreek ondersteuning benodig. Die fokus is veral op geslagsgeweld, mense met gestremdhede en sport.
19 Oct 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min