Gesondheidsake: Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan? Flordis SFI 18 Okt 23

Loading player...
Luister weer: SFI Flordis produkte wat jy moet onthou:
Reinet herinner luisteraars aan Sambucol, natuurlike anti-virus vegter.
Ononderbroke Breinkrag – wat is jou bystandsplan?
Voel jou brein klaar, kaput, gedaan, Reinet gee oplossings.
18 Oct 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min