Oogsorgbewustheid - Hartenbos Apteek 4 Oktober 23

Loading player...
In die lig van oogsorgbewustheid is konjunktivitis, bakteriële of virale konjunktivitis en Pink Eye van die oogkondisies waaroor Bianca Botes van Hartenbos Apteek vandag gesels.
Dis Oogsorg-bewusmakingsmaand (20 September tot 17 Oktober).
11 Oct 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min