
Weird Wide Web - Shrek-moerashuis beskikbaar op airbnb
Loading player...
Het jy al ooit daarvan gedroom om iewers ver, ver weg te bly? Vir liefhebbers van sprokies en woud-wegbreek, bied Airbnb 'n unieke verblyf in 'n "moeras" wat baie dalk bekend sal vind.