
Hans-Jurie Moolman gesels oor die onlangse uitspraak teen Julius Malema oor onwettige grondbesetting
Loading player...
Hans-Jurie Moolman is 'n regskundige wat spesialiseer in grondkunde. Hy bespreek vandag die onlangse uitspraak teen Julius Malema oor aanhitsing tot onwettige grondbesetting en hoe dit landbougrondeienaars raak. Moolman verduidelik die Konstitisusionele hof se uitspraak en hoe dit die beskerming van wettige eiendom raak, maar ook hoe dit haweloses se pleidooi raak.