Gesondheidsake - Hartenbos Apteek - Ontwurming

Loading player...
Onderwerp: Ontwurming
Die meeste mense voel ongemaklik as jy praat van ontwurming.............
Gerda stel die luisteraars vanoggend gerus dat wurm-infestasies nie 'n skande is nie en dat dit met enige iemand kan gebeur of jy 'n troeteldier het of nie.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min