Interkontinentale missie om stamselskenkers te werf skop af in Nelspruit

Loading player...
Robin en Yulandi Lewis is op pad om met Betsy vanaf Nelspruit na Vietnam te ry om meer mense op die wêreldwye skenkingsregister te kry.
Hy gesels met Gerhardt en Andri oor "Numinous Expedition" en #MatchesontheMap.
15 Sep 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min