
Feel Good Friday - 2 000 Afrikaanse renosters word gered
Loading player...
NRO African Parks het die aankoop van die wêreld se grootste bevolking witrenosters in private besit aangekondig. Die nie-winsgewende bewaringsorganisasie beplan om die renosters te herwild na veilige en goed bestuurde beskermde gebiede regoor Afrika.