Gesondheidsake - Oordink jy alles? - Hartenbos Apteek 30 Aug 23

Loading player...
Is jy 'n persoon wat alles oordink "overthink" wat lei tot oormatige denke en insomnia?
Gerda gee raakvat wenke hoe om rustiger, opbouende en positiewe gedagtes te verkry.
30 Aug 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min