PM gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens die organisasie se jaarkongres

Loading player...
Villiers Laubscher, President van Agri Wes-Kaap, het tydens die organisasie se jaarkongres by Grand West in Kaapstad, uitgebrei oor die positiewe gees wat heers in die provinsie en ook sy dank uitgespreek oor die goeie samewerking met die provinsiale regering. Vir die eerste keer in die geskiedenis het die provinsie se regering ook ‘n oorkonde aan die organisasie oorhandig en hul dank betuig oor die opheffingswerk wat in gemeenskappe gedoen word.
23 Aug 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes