Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die grense na die Emirate wat weer oopgestel is en dat Suid-Afrikaanse rooivleis weer uitgevoer kan word. Maré noem dat dit baie goeie nuus is vir die bedryf en dat oorskot vleis weer markte gevind het om mee handel te dryf. ‘n Goeie naspeurbaarheidstelsel sal beslissend wees in die soeke na markte in Europese en ander lande, om weer hulle grense vir SA oop te maak.
22 Aug 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes