
Weird Wide Web - Kuba se Ironman slaan homself met 'n voorhamer
Loading player...
Op 'n lowerryke boulevard in die middestad van Havana slaan 'n man homself met 'n voorhamer, op sy polse, elmboë en voorarms, en trek 'n skare verbygangers wat saamdrom om die skouspel met hul fone te verfilm.