Opposisie voer koalisiegesprekke

Loading player...
Opposisiepartye vergader tydens 'n multi-party nasionale konvensie vandag in Kempton Park, Oos van Johannesburg.

Sewe partye - waaronder die DA, IVP en VF Plus - sal die vorming van 'n koalisie regering na afloop van die 2024 verkiesings bespreek.

VF+ Leier Dr. Pieter Groenewald sê die enigste wyse om Suid-Afrika te tred is as opposisiepartye hande neem en saam werk.

“Geen opposisieparty sal op sy eie die ANC kan klop nie.”

Politieke ontleder Dr. Piet Croucamp, verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, meen egter die partye het nie veel kans op sukses nie.
16 Aug 2023 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min

Bayswater robbery and attempted murder

Bayswater police are seeking two suspects after two women were allegedly robbed of their cellphones, with one woman seriously injured after being struck and dragged by a vehicle in Bloemfontein.
17 Sep 5AM 1 min