World Breastfeeding Week: Borsvoedingskonsultant Eloise Swanepoel - Deel 1

Loading player...
Borsvoedingskonsultant en Dieetkundige Eloise Swanepoel gesels oor die volgende: Ek wil borsvoed... hoe nou gemaak? Hoe kan n swanger mamma haarself voorberei vir borsvoedingssukses?
Wat het ek nodig om te borsvoed?
Ek moet teruggaan werk toe, hoe gemaak met borsvoeding?
Om 'n borsvoedingskonsultant naby jou te vind besoek gerus: http://salactationconsultants.co.za/wp/find-a-consultant/
31 Jul 2023 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
5 Oct 4AM 6 min