Putin en Politiek.

Loading player...
Dis Maandag en Matthys KLETS saam Dr. Piet Croucamp oor van die grootste nuusgebeure die afgelope week.

Piet gee sy opinie oor Rusland en hoekom Putin nie meer die Brix kongres sal bywoon nie. Hoe moet ons stem en wat is die toekoms van die DA se Moonshot Pack? Is AGOA in gedrang en wat is die moontlikheid van sanksies teen Suid-Afrika. Die bloulig-brigade is agter tralies maar het Paul Mashatile die Pr geleentheid gemis om ekstra steun vir hom te verkry onder Suid-Afrikaners.
24 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Renosters, Recovery en Rage Applying

Hierdie week se KLETS begin met twaalf stappe. Die wêreld het nog nie eens stap een klaar gekry nie. *Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/renosters-recovery-en-rage-applying/ Ons kyk ook na wat in jou kantoor aangaan. Jy doen dit dalk al. Jy weet net nie die naam daarvoor nie. Gavin Sterley…
10 Jun 1 hr 03 min

Nie Alles met Horings is 'n Ferrari nie

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/wp-admin/post.php?post=23787&action=edit Hierdie week se KLETS begin met rocklegendes… en eindig waar jy dalk twee keer moet dink voor jy 'n Woolies hoender gaan koop. Bohemian Rhapsody van Queen is een van die mees iconic songs ooit geskryf. Die goed wat jy nie geweet het…
3 Jun 56 min

Van Fluitjieblasers tot AI-Affairs

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/van-fluitjieblasers-tot-ai-affairs/ Sommige dinge verander nie. Die misdaadsyfers is uit. Die petrol gaan op. Die rentekoers dalk ook. En die man wat Suid-Afrika se bekendste skelmsváanger is, het sy eie fluitjieblaser. Ons kyk na die werksplek en deel raad oor hoe om beter te wees…
27 May 1 hr 03 min

Die Wêreld Sluk. Kaapstad Verhuur. Ons Dra Blazers.

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/die-wereld-sluk-kaapstad-verhuur-en-ons-dra-blazers/ Die wêreld is op antidepressante. Die Quality of Life Index sê ons leef beter. Jou WhatsApp group verskil. Dan die AI wat ons almal effens uncomfortable maak: wetenskaplikes het AI agente in 'n mock wêreld gesit en gekyk wat gebeur. Sommige het oorleef…
20 May 1 hr 06 min

Cupcake, Krokodille en Ander Gevare

*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/krokodille-byt-die-hof-ook/ Hierdie week se KLETS begin by die hof… want die hof het gepraat, en Cupcake se kieringkies ruik al klaar na braai. Die Konstitusionele Hof het sy uitspraak gemaak oor die Phala Phala skandaal, en die vraag is nie meer óf dit seer…
13 May 1 hr 02 min