
Weird Wide Web - Bloedbanke vir katte
Loading player...
Het jy geweet dat net soos mense veilige bloed kan skenk vir diegene wat dit nodig het, so kan diere ook? Wel, dit is waar en die Verenigde Koninkryk kry dalk sy eerste bloedbank vir katte!