Sentrum gee hoop vir jong gestremdes in Jacobsdal

Loading player...
Jakkies Opwaarts Sentrum is ‘n sentrum vir kinders en jong volwassenes met multi gestremdhede deel van Jacobsdal Primêre Skool in die Vrystaat. Sentrumhoof Marinda van der Walt sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul behoeftes en hoe hulle saam met die gemeenskap werk. Kry meer inligting op Facebook of stuur ‘n epos aan opwaartsjakkies@gmail.com
20 Jul 2023 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Die grootste geskenk is nie sukses nie, maar karakter

Op Mid-Morning Magic in die OFM-familie fokus wil Yolanda Maartens spesifiek ouers nooi om saam te gesels onder die tema: Grootmaak vir die lewe. Bekende spreker, skrywer en temperamentkenner Lynette Beer sluit by haar aan en vertel hoe jy jou kinders met wortels én vlerke kan grootmaak. In hierdie gesprek…
5 Oct 4AM 6 min