PM gesels met Francois Smit, President van die Boran beestelersgenootskap

Loading player...
Die Boran Beestelersgenootskap het die afgelope naweek hulle 20-jarige bestaansvieringe gehou by die Afridome buite Parys. Die President van die genootskap, Francois Smit, vertel van hoogtepunte van die afgelope 20 jaar en verwys ook na die sterk bande wat die genootskap met produsente in Kenia opgebou het en die genetika wat van daar af in Suid-Afrika getoets en gebruik is. Smit vertel verder hoekom die Boran-ras so gewild en suksesvol is.
17 Jul 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min