Regskundige Hans-Jurie Moolman bespreek die wetgewing ter sprake by die aanhou van vee op plase

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, regskundige wat spesialiseer in grondregte, verduidelik die wetgewing van toespassing by die aanhou van vee op plase. Moolman verduidelik dat wetgewing onder andere ook kyk na grondbewaring, weiding van vee, veediefstal, identifikasie van vee, dieresiektes en daarmee saam die verkoming daarvan, ens. Hy gee ook ‘n uiteensetting oor die vervoer van vee en die verantwoordelikhede van plaaseienaars en plaasbewoners.
17 Jul 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min