Winterblues - Gerda van Hartenbos Apteek 12 Julie 2023

Loading player...
Onderwerp: "Winterblues"
Met Juniemaand se bogemiddelde aantal reënerige, koue, betrokke dae pas dit goed by vanoggend se praatjie, naamlik winterblues.
Gerda, hoe lyk die simptome van winterblues?
12 Jul 2023 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min