
Weird Wide Web - Al wat ons nodig het is positiwiteit
Loading player...
Phil Stringer het onlangs 'n reisiger se nagmerrie en droom waar geword, alles op een dag beleef toe hy 'n vlugvertraging van 18 uur uitgewag het om homself die enigste passasier op die vliegtuig te vind.