Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste syfers oor vleispryse en –tendense

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe, 'n landbou-ekonoom en ook Uitvoerende Direkteur van AMT, gee oudergewoonte die jongste syfers oor die rand/dollar-wisselkoers en gee ook die nuutste pryse van die verskillende vleissoorte, melk- en wolpryse.
5 Jul 2023 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min