PM berig oor opkomende boere in die Oos-Kaap wat hulp van die provinsiale regering ontvang het

Loading player...
Opkomende wolboere in Sterkspruit het ‘n veeldoelige afdak van die Oos-Kaapse Departement van Landbou ontvang, ter waarde van R1 miljoen. Die opkomende boere ter sprake, moes voorheen hul skape in ‘n ou skuur skeer, wat ‘n negatiewe invloed op die gehalte van hul wol gehad het.
3 Jul 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min