Magda Louw hou solovertoning by Innibos

Loading player...
Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word? Sy gesels met Ludi.
29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lefpa verleng Laeveld-brandseisoen

LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.
30 Oct 6 min

Verkiesing: Wat jy moet weet voor Woensdag

Waar moet jy Woensdag stem? SMS jou identiteitsnommer na 32810 om uit te vind. Om te bepaal of jy goedgekeur is vir 'n spesiale stem, SMS dit na 32711. Thando Chembeni van die Verkiesingskommissie gesels met Sonop Ontbyt.
30 Oct 11 min

Oktober is Downsindroommaand

Oktober is Downsindroommaand. Annien van Tonder van Club 21 vertel wat jy kan doen om meer ondersteunend en inklusief te wees.
28 Oct 6 min

Onderversekering: Herbou van huis kan meer kos as wat jy dink

'n Huis kan op papier lyk asof dit voldoende verseker is, terwyl dit in werklikheid aansienlik onderverseker is. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur verduidelik waarom die herbouwaarde belangrik is, hoe onderversekering gedeeltelike eise kan beïnvloed, en waarna huiseienaars moet kyk.
28 Oct 14 min

Braai Hard vir Power of 8 000

Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.
27 Oct 7 min