Boekgesprek met Dana Snyman

Loading player...
Dana Snyman was vanoggend die eerste gas tydens die 100.5FM-boekgesprek met Annemarie van der Walt.
Hy is die skrywer van die komedie “Reünie” met Frank Opperman (De Klerk Oelofse maak sy debuut as regisseur).
Verwag fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie, sê hy.
29 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumalanga Frail Care hou opedag

Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
15 Jun 7 min

Tyd en Gees

Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
15 Jun 6 min

Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM.
12 Jun 4 min