PM gesels met die President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken

Loading player...
Francois Wilken is die President van Vrystaat Landbou en hy vertel onder meer hoekom dit belangrik is om aan georganiseerde landbou te behoort. Wilken verduidelik ook wat die afgelope tyd gebeur het met voorgestelde veranderinge aan die Waterwet en hoe dit landbouers en waterverbruikers raak. Hy verduidelik verder ook die impak wat georganiseerde landbou gemaak het om die wet “landbou-vriendelik” te maak en gee terselfdertyd inligting oor die komende jaarkongres van Vrystaat Landbou.
28 Jun 2023 2PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min