Riana Nel môreaand by Innibos

Loading player...
Riana Nel tree Donderdagaand saam met Bok van Blerk, Appel, Elandré, Francois van Coke en Kurt Darren op tydens die Huisgenoot-afskopkonsert by Innibos.
Sy onthou hoe sy 11 jaar gelede haar man by die fees ontmoet het.
28 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min