Twee op pad na Laser Run Wêreldkampioenskap

Loading player...
Na afloop van die nasionale Laser Run-kampioenskap wat Saterdag by Mankele in die Laeveld aangebied is, is Logan van der Westhuizen en George Neuhoff (beide o.11) op pad na die Wêreldkampioenskap. Dit vind in Augustus in Bath plaas. Hulle gesels saam met Johan Matthysen van Mpumalanga Moderne Vyfkamp oor die sport.
27 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min